Die dag as ons nie vir ons pa’s kan dankie sê nie. . . 

Dis ʼn kwade dag, die dag as jy nie vir jou pa kan dankie sê nie.

Vaderdag op z’n Afrikaans …

Hervormend

Photo by Josh Willink from Pexels

Vadersdag.

“Ek glo dat dit wat ons word, afhang van wat ons vaders ons sommer so tussenin leer, wanneer hulle nie probeer om ons te leer nie. Ons word gevorm deur klein brokkies wysheid.” So sê die skrywer, Umberto Eco.  Hy het reg.

Daar hang ʼn donker wolk oor Vadersdag. Pa’s is nie altyd vir hulle kinders goed nie.   Die hoekoms en die waaroms is nie ter sake nie.  Gelowige pa’s wil vir hulle kinders goed wees.  Maar nie almal van ons vier die dag met heimwee na ons kleintyd en mooi herinneringe van ons pa’s nie.

Dis nie net ʼn hedendaagse verskynsel nie.  Sing jy Psalm 27, kom jy agter dit was toe al taai om met jou pa bande te smee. Én met jou ma.  En is jou verhouding met jou ma of pa moeilik, verg dit ʼn groter geloofsprong om met…

View original post 3.419 woorden meer

Advertenties

Geef een reactie

Vul je gegevens in of klik op een icoon om in te loggen.

WordPress.com logo

Je reageert onder je WordPress.com account. Log uit /  Bijwerken )

Google photo

Je reageert onder je Google account. Log uit /  Bijwerken )

Twitter-afbeelding

Je reageert onder je Twitter account. Log uit /  Bijwerken )

Facebook foto

Je reageert onder je Facebook account. Log uit /  Bijwerken )

Verbinden met %s